Cargolux

Cargolux Airlines International
IATA ICAO Roepteken
CV[1] CLX CARGOLUX
Gestig4 Maart 1970
HoofspilleLuxembourg Findel Lughawe, Zhengzhou Xinzheng Internasionale Lughawe
SubsidiêreCargolux Italia
Vlootgrootte22
Bestemmings>90
HoofkantoorSandweiler, Luxembourg
SleutelpersoneDirk Reich (President en HUB)
Webwerfwww.cargolux.com
Preview warning: Page using Template:Infobox airline with unknown parameter "Secondary Hub"
Cargolux Boeing 747-400F
'n Boeing 747-8F ondergaan voorafleweringstoetse.

Cargolux Airlines International S.A., handeldrywend as Cargolux, is 'n lugvragredery met sy hoofkantoor te Luxemburg Findel Lughawe in Sandweiler, Luxemburg.[2] Dit is een van die grootste geskeduleerde uitsluitlik-vrag operateurs in Europa met 'n wêreldwye netwerk. Huurvlugte en instandhouding aan derde partye word ook onderneem.[3]

  1. "IATA - Airline and Airport Code Search". iata.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2019. Besoek op 11 April 2015.
  2. "Network & Offices Luxembourg Geargiveer 8 Julie 2011 op Wayback Machine." Cargolux. URL besoek op 15 Mei 2010. "Cargolux Head Office Luxembourg Airport L 2990 Luxembourg"
  3. "Directory: World Airlines". Flight International. 3 Maart 2007. p. 61.

Developed by StudentB